|
PIKETKO - ONTGROENING | |
|
Piketko - Wat doen ons by Piketko | |
| 12 maande seisoen |
Druiwe - Verkoeling Appel + Peer Verpakking + Verkoeling Sagte Sitrus Verpakking + Verkoeling Sitrus Verpakking + Verkoeling BA verkoeling Sterri verkoeling VSA Ontgroening van Sitrus vrugte |
|
Een seisoen oorvleuel die ander een (Moet ons fasaliteit Optimaal benut) Daarom nie spaar kapasieteit Moet dus BA en Druiwe kamers vir ONTGROENING gebruik Ontgroening Proses van aaneenlopende ontgroening word gebruik (agv bogenoemde) | |
| Groot voordeel - | Kratte is Hittebank Humiditeit word nie versteur Kamer behou konstante temperatuur Ons kan die boonste sowel as onderste vlak van Temperatuur beheer Idiale omstandighede vir ontgroening |
|
Piketko het 2 Kamers waarin ontgroening gedoen kan word BA 3 = 800 kratspasie Druiwe 6 = 1800 Kratspasie Belangrike Sukses Beginsels by Ontgroening om te onthou en toe tepas Toesig Gereelde monitering van kamer . Betrokkenheid Aanvoeling Slegs deur in kamer te beweeg moet jy aanvoel dit is reg of nie Leef saam met die proses (opoffering) Egalige Temperatuur Probeer om temperatuur in kamer nie met meer as 3 grade te wissel Ons kan dit doen Temperatuurvlakke: 19 tot 22 grade Piketko gem. 20.34 grade Groot druiwe kamer 21.23 grade Klein BA kamer Egalige invloei van etileen gas Probeer om 'n standaard vas te stel en hou daarby Piketko stellings : Vloeimeter = 16.23 L\uur Groot druiwe kamer Resultaat = 2.4 dpm Vloeimeter = 9 L\uur Klein BA kamer Resultaat = 2 dpm Die idiaal sal wees om nie onder 1 dpm en nie bo 3 dpm te wees Koolsuurgas konsentrasie "As ons die waaier spoed wat die koolsuurgas uitneem te hoog(vinnig) stel, dan kan dit" gebeur dat ons te veel etileen gas ook uit kamer verwyder(gevolg - lae etileen vlak- hoë etileen verbruik) Piketko lesings : .20 % Groot BA kamer ( kwart present ) .25 % Klein BA kamer ( kwart present ) Skep van 'n Tropiese atmosfeer - Inlaat van water tot kamer Groot Druiwe kamer het panne onder sproeiers - keer dat daar water op vloer versamel RH lesing wissel van 95 % tot so laag as 90 % Gem. = 91 % Water word met gereelde tussenposes ingelaat - Beheer deur kontrole bord Klein BA kamer het nie panne en versamel daar wel water op vloer RH lesing wissel van 95 % tot so laag as 87 % Gem. = 90 % Water word met gereelde tussenposes ingelaat - beheer deur gewone swembad tydreëllaar Koelkamer waaier spoed Daar moet 'n sirkulasie van lug in kamer wees Om dus 'n stadige effektiewe vloei van lug in kamer te verkry word van jou gewone verkoelings waaiers afgesit Klein BA Kamer loop slegs 2 waaiers Groot Druiwe kamer loop slegs 3 waaiers Plaas slegs goed afgedroogte vrugte in kamer "Vrugte word eers ge ""drench"" voordat in kamer plaas - om bederf te beheer" Chemikalee word gebruik om die volgende te beheer : Beheer van suurvrot Beheer van Groen knopies Beheer van Groen en Blou skimmel Benatter Plaas van die regte kleur vrugte in Kamer - Egalige kleur Kleurkaart 8 - donkergroen - kleur nie op Kleurkaart 7 - minder donkergroen - kleur swaar op - word nie aanbeveel vir opkleur Kleurkaart 6 - geel kleur van vrug begin deurbreek - reg vir opkleur Kleurkaart 3 - Mooi opgekleurde vrug - moet nie verder opkleur Ontgroenings tydperk Verkieslik nie langer as 48 uur Hang af van tipe en kleur stadium van vrug Goeie en Betroubare vurkhyser operateur Hy is jou oë - Sien basies elke krat Hy weet presies wanneer wat in is Hy plaas groepe bymekaar "Gebruik slegs een operateur (Hy eet en slaap ""degreening)" Aanteken van Data - Admin Datum krat in Datum krat uit Hoeveelheid Alle lesings Waarnemings Gebruik vir toekomstige besluite Eise en enige ander navrae "Onthou ""degreening"" is 'n Leefwyse vir 'n volle sitrus seisoen" Stappe en Metodes wat gevolg word by Ontgroening en Verpakking Kamer voorbereiding Aan begin van seisoen - Ontsmet kamer - Vicksan - Sporekill ens Skakel kamer 1 dag voor laai aan - Kamer atmosfeer en temperatuur reg te kry Ontvangs en Innames Krat word met Barcode geidentifiseer - produsent - tipe vrug - variteit - mark "Drench " onmiddelik na ontvangs Laat staan (oornag) tot droog is Laai afgedroogte vrugte in kamer Laai per produsent Merk produsent(e) in 'n spesifieke ry met kaart aan voorkant van ry Op selfde kaart merk datum en tyd van plasing in kamer Uithaal Haal na 48 uur uit kamer .Let na die volgende op : - Sagte sitrus kleur maklik in 48 uur op(skade aan skil) - Na alles afgehandel is -verpak onmiddellik - Lemoene kan langer neem om te kleur - Lemoene , veral Robyn nawels het groen koppe en moet miskien so 'n bietjie langer staan Suurlemoene kan tot 3 dae neem om op te kleur Verpakking Laat staan vrug vir half dag na uithaal voordat verpak (Opkleur proses gaan nog aan) Na bogenoemde proses afgehandel is moet vrug onmiddellik verpak word Verkoeling Plaas vrugte onmiddelik na verpakking in koelkamer Tonnel verkoeling is belangrik - alle vrugte word tot selfde graad koud - nie net buite "Hier mag ek dalk verskil van die algemene gebruik , maar reeds opgekleurde vrugte " moet teen 4.5 grade verkoel en verskeep word Beheerstelsels Enviro watch CIS Electronicks Albei stelsels word vanuit dieselfde kontrole kamer beheer en is die een 'n bietjie te ver vanaf die eintlike operasie Bedryfs probleme Vrugte kleur soms te veel gemeng in kratte Kleurplaat 8 vrugte word soms gelewer | |
|
|
Click to go back to the Degreening Seminar Page | Click to go back to the Home Page |